Verstaan jou kind

Wat is ’n breinprofiel?

Elke kind verwerk en benader leerwerk op ’n ander manier. ’n Studiemetode wat uitstekend vir een leerder werk, pas dus nie noodwendig by die volgende een nie. FutureMind kyk na jou kind se leergewoontes, skoolroetine, studie-omgewing en huidige uitdagings om toepaslike leermetodes en praktiese studieriglyne te identifiseer. Die doel is nie om elke kind dieselfde te laat leer nie, maar om jou kind te help ontdek hoe hulle die beste leer.

Jou FutureMind Brein-profiel - In samewerking met die Kobus Neetling Instituut

Jou FutureMind Brein-profiel - In samewerking met die Kobus Neetling Instituut

Wat kry jy met jou FutureMind Breinprofiel?

Wat kry jy met jou FutureMind Breinprofiel?

’n Volledige breinprofiel én persoonlike studiegids wat by jou kind se unieke leerbehoeftes pas. Praktiese riglyne wat jy en jou kind op julle eie tyd kan deurwerk en toepas.

Volledige breinprofiel

Verstaan jou kind se individuele manier van leer en ontdek watter leermetodes beter by hulle pas.

Persoonlike leermetodes

Leermetodes en studietegnieke wat by jou kind se individuele leerbehoeftes pas.

Stap-vir-stap studieriglyne

Praktiese studieriglyne wat jy en jou kind op julle eie tyd kan deurwerk en toepas.

Raad vir ouers

Praktiese raad oor hoe jy as ouer kan help en riglyne oor hoe jou kind die beste leer.

Die gepaste studie-omgewing

Ontdek ’n studie-omgewing wat jou kind se manier van leer ondersteun.

Eksamenvoorbereiding

Eksamenvoorbereiding en “Hacks & Tricks” vir jou kind se manier van leer.

Hoe werk dit?

Van vraelys tot leermetode-pakket.

Van vraelys tot leermetode-pakket.

01

Vul die vraelys in

Beantwoord ’n paar vrae oor jou kind se leer- en studiegewoontes, skoolroetine, studie-omgewing en huidige behoeftes.

02

Ons ontvang jou antwoorde

03

Maak jou betaling

04

Ontvang jou breinprofiel & studiegids

Consultant with client
Senior Consultants reviewing documents
Two professionals walking and talking in an office hallway.
Senior Consultant doing handshake with a client

FutureMind help ouers om te verstaan hoe hul kind die beste leer. Aanlyn beskikbaar regoor Suid-Afrika.

Upington, Noord-Kaap, 8800

082 853 9523

futuremind.brain@gmail.com

© 2026 FutureMind. All Rights Reserved. Ontwerp deur Sociallylani.